Wednesday, February 6, 2008



Gemeente Basaar Braai
Vrydag aand, 15 Februarie
@ Southey Vines
6pm to laat nag!


Stalletjies word vanaf die Vrydag middag opgeslaan vir Saterdag, 16 Feb, se Basaar. Groot braaivleis vure sal daarna aangesteek word vir ‘n lekker kuier en saam braai van gemeente lede en vriende.
Vleis kan op die perseel gekoop word. Bring julle eie stoele, komberse, mandjies met slaaie, eetgery ens. saam.

Ons gaan baie mense wees, so bring asseblief ook u eie rooster saam.